Verbeter jou Engelse aksent
Aksent-verminderingslesse vir Afrikaanssprekendes via Skype of in Sentraal-Londen
Raak ontslae van jou Afrikaanse aksent!
Luke is nie net ‘n meester in Engelse aksent en –uitspraak nie, maar ook ‘n baie goeie leermeester.
Wat jy gaan leer
- Hoe om individuele Engelse klanke uit te spreek.
- Intonasie en ritme.
- Hoe om duidelik, en met selfvertroue te praat. Help met openbare redevoering en voorleggings by die werk.
- Hoe om jou spraak-spiere korrek te gebruik.